Asterix #22 en Die Groot Oorvaart
Op ’n visvanguitstappie word Asterix en Obelix in ’n storm vasgekeer en deur die see van koers af gestuur. Gelukkig bereik hulle ’n eiland en dit lyk vir hulle asof dit bewoon word deur ’n Romeinse kolonie. Maar wat is die vreemde diere wat “koeloekoeloekoeloe” maak? En hoekom wil hulle hoofman hê Obelix moet met sy dogter trou?
$11.29
Asterix #22 en Die Groot Oorvaart—
$11.29
Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description