Bomani Meerkat: Die Veer van Vriendskap en ander Avonture
Hierdie pragtig geillustreerde boek geskryf deur Ewald van Rensburg, is propvol inspirerende stories met kleurvolle karakters. Een hiervan is dapper Bomani, 'n baie spesiale meerkat wat jong kinders sal aanmoedig om anders te lewe terwyl hulle deur sy wonderlike avonture vermaak word. Die ideale boek vir ouers en versorgers van jong kinders. Daar is 3 verskillende stories. Na elke storie is daar ’n toepassing, ’n verwysing na ’n Bybelteks, ’n gebed asook ‘n prentjie-aktiwiteit.
$1.78
Bomani Meerkat: Die Veer van Vriendskap en ander Avonture—
$1.78
Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description