Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters
Op die hakke van Liedjies vir Pikkies en Peuters (2017) volg vroeëkindontwikkelingspesialis Gertie Smit se nuwe boek met 40 oorspronklike Afrikaanse Bybelliedjies en -stories: oor karakters soos Jona, Moses en Daniël, liedjies wat goeie waardes aanleer, bv. om nie te jok nie, sowel as gebedjie-liedjies. Daar is ook 6 bekende Bybelverhale verwerk tot musiekstories. Die CD bevat al die liedjies in die boek, pragtig vertolk deur Marlie Katzke en Andre Terblanche. Illustrasies deur Tasia Rosser.
Original: $15.45
-70%$15.45
$4.63Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description