🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Elf dae in Amsterdam

Product image 1

Elf dae in Amsterdam

Millie is in Amsterdam om haar tante te help aansterk na ’n knie-operasie. Maar toe die tante langer in die hospitaal moet bly, is Millie gestrand! Sy leer ken toevallig vir Pim, 'n Amsterdammer met wortels in Suid-Afrika. Maar hoekom het haar ma haar ouma se dagboek uit haar tienerjare in Amsterdam tydens die Tweede Wêreldoorlog in haar tas gestop? Bewaar die stad van kanale en fietse dalk ook geheime van Millie se familie in Suid-Afrika?

$4.37

Original: $14.56

-70%
Elf dae in Amsterdam—

$14.56

$4.37

Product Information

Shipping & Returns

Description