🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Klein Waterman, Die

Product image 1

Klein Waterman, Die

Dis lente! Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Na ontbyt gaan hy nuuskierig en vol avontuurlus uit die huis om sy omgewing te verken. Is al sy vriende nog daar? Het julle geweet? Otfried en Regine is pa en dogter. Daniel Napp het in Grafiese Ontwerp gestudeer voor hy, as vryskutter, begin kinderboeke skets het. Die storie is humoristies en propvol avontuur – pragtig geïllustreer en perfek vir selflees en voorlees.
$1.16

Original: $3.86

-70%
Klein Waterman, Die—

$3.86

$1.16

Product Information

Shipping & Returns

Description