🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Tippie: Vlak 4 Boek 5: Tippie maak Pizza

Product image 1

Tippie: Vlak 4 Boek 5: Tippie maak Pizza

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.
$0.80

Original: $2.67

-70%
Tippie: Vlak 4 Boek 5: Tippie maak Pizza—

$2.67

$0.80

Product Information

Shipping & Returns

Description