Pippie Langkous Omnibus: 75 Jaar
Met hierdie heruitgawe van die Pippie Langkous-omnibus vier Pippie haar 75ste bestaansjaar. Lesers sal hulle opnuut verlustig aan Pippie se manewales in hierdie nuwe uitgawe, waarin die 1975-vertaling deur Nerina Ferreira in hedendaagse Afrikaans deur bekroonde skrywer, Jaco Jacobs, hersien is. Die spesiale versameling sluit drie klassieke Pippie-titels in: Pippie Langkous, Pippie Langkous gaan aan boord en Pippie Langkous in die Suidsee.
$4.90
Original: $16.34
-70%Pippie Langkous Omnibus: 75 Jaar—
$16.34
$4.90Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description