🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Reën vir Stofvlei

Product image 1

Reën vir Stofvlei

Die tienjarige Elsie, oftewel Gogga, is 'n regte rabedoe wat eerder saam met die seuns op die plaas rondhardloop as om pop te speel soos haar perfekte sussie, Riette. Dit is die veertigerjare en daar is 'n Wereldoorlog wat woed, maar Elsie se grootste bekommernis is die droogte wat die gebied teister. Saam met haar gesin moet sy veg om hulle geliefde plaas, Stofvlei, te red. ’n Innemende, universele verhaal oor familie, kontrei en die natuur. 

$4.55

Original: $15.16

-70%
Reën vir Stofvlei

$15.16

$4.55

Product Information

Shipping & Returns

Description