🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Sarel Seemonster leer ons van kleure

Product image 1

Sarel Seemonster leer ons van kleure

In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters. Hul leer alles van kleure saam Sarel Seemonster, Wielie Walie se geliefde monster van die see.

Met lekker oefeninge, maklike speletjies om by die huis te speel en ’n eksperiment of twee, is dit pret om te leer!

$3.57
Sarel Seemonster leer ons van kleure—
$3.57

Product Information

Shipping & Returns

Description