Siembamba: Immergroen rympies vir kinders
Hierdie omvangryke, pragtig geillustreerde versameling klassieke Afrikaanse rym-pies beloof ure se pret vir jonk en oud! Daar is bekende versies en minder bekendes, tergrympies en raaiselrympies, volksliedjies en lawwe segoed, aksierympies en tongknopers, gebedjies en slaaptydrympies. Siembamba: Immergroen rympies vir kinders is beslis ’n moet-he-boek vir elke Afrikaanse gesin se boekrak.
$2.68
Original: $8.92
-70%Siembamba: Immergroen rympies vir kinders—
$8.92
$2.68Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description