🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Speurhond Willem in New York

Product image 1

Speurhond Willem in New York

Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op 'n passasierskip in die Indiese Oseaan, op 'n wildplaas in die Bosveld en via Kazakstan al die pad na die Internasionale Ruimtestasie. In die vyfde boek in die gewilde reeks moet Adriaan en Willem nogmaals die mensdom van ‘n nare boef se gruwelike planne red. Maar soos dit die gedugte span betaam, vind die aksie in een van die opwindendste wereldstede van ons tyd plaas: New York.
$2.41

Original: $8.02

-70%
Speurhond Willem in New York—

$8.02

$2.41

Product Information

Shipping & Returns

Description

Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op 'n passasierskip in die Indiese Oseaan, op 'n wildplaas in die Bosveld en via Kazakstan al die pad na die Internasionale Ruimtestasie. In die vyfde boek in die gewilde reeks moet Adriaan en Willem nogmaals die mensdom van ‘n nare boef se gruwelike planne red. Maar soos dit die gedugte span betaam, vind die aksie in een van die opwindendste wereldstede van ons tyd plaas: New York.

You may also like

-70%NEW
Thumbnail 1

Kat se kans! Verhale van vurige en kordate katte!, 'n

$14.26

$4.28

-70%NEW
Thumbnail 1

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga

$9.51

$2.85

-70%NEW
Thumbnail 1

Hart van Ink

$3.57

$1.07

-70%NEW
Thumbnail 1

Professor Fungus en die BreinDrein-Eksperiment

$4.16

$1.25

-70%NEW
Thumbnail 1

Professor Fungus en die Sneeumasjien

$4.16

$1.25

-70%NEW
Thumbnail 1

Professor Fungus en die Vreeslik Gevaarlike Tuinkabouters

$4.16

$1.25

NEW
Thumbnail 1

Zackie Mostert en die spokerige storie

$5.94

-70%NEW
Thumbnail 1

Professor Fungus en die Ongelooflike Miniatuur-Avontuur

$4.16

$1.25

-70%NEW
Thumbnail 1

Professor Fungus en die Monsterformule

$4.16

$1.25

-70%NEW
Thumbnail 1

Boosaardige broers Botha, Die

$8.92

$2.68

NEW
Thumbnail 1

Chuck Norris kan deel deur nul

$4.75