Tippie se Eerste Boek Oor Kleure
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters!
Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier.
“Tippie se eerste boek oor kleure” is ʼn reënboogontploffing van emosies! Elke bladsy is vol helder kleure en basiese emosies, bekend aan kleuters. Jou kleuter sal leer om kleure soos rooi, groen, geel, blou en meer, en sal ook emosisies beter kan verstaan en identifiseer.

$5.65
Tippie se Eerste Boek Oor Kleure—
$5.65
Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description