Tippie: Vlak R Boek 4 - Tippie doen wiskunde: Leer met Troeteldiere
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippietemas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 - 10, vorms en grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.
$0.98
Original: $3.27
-70%Tippie: Vlak R Boek 4 - Tippie doen wiskunde: Leer met Troeteldiere—
$3.27
$0.98Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description