🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Vrot Eier

Product image 1

Vrot Eier

Kan ’n hond se stink talent die wêreld red?

Het jy al ’n bloukaas met hope persoonlikheid teëgekom?

Wat moet jy doen as jou ouma se handgemaakte geskenk in die toilet beland?

Sal jy ’n hele rugbyspan se vuil kouse was?

Hierdie boek bevat sewe stink stories, so druk toe jou neus voor jy begin lees!

$1.78

Original: $5.94

-70%
Vrot Eier—

$5.94

$1.78

Product Information

Shipping & Returns

Description