🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Vreugde! Kleuters Bybelstories oor God se wonderwerke

Product image 1

Vreugde! Kleuters Bybelstories oor God se wonderwerke

Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur n vreugde-vervulde lewe te lei. lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind, speel die raai-spel en se die gebed saam met jou kind op.

$0.62

Original: $2.08

-70%
Vreugde! Kleuters Bybelstories oor God se wonderwerke—

$2.08

$0.62

Product Information

Shipping & Returns

Description